In 1990 het die VN die spesifieke ‘Millennium Ontwikkelingsdoelwitte’ opgestel en gehoop dat hulle dit by 2015 kon bereik. Ökologische Grundrechte: Zum Verhältnis zwischen individueller Freiheit und Natur. Theoretical Inquiries in Law, 8(1):9–36. Soos wat hier onder in meer besonderhede aangedui word, is die twee aangeleenthede ten nouste verbonde en beide is veranker in die jong, dog snelgroeiende, omgewingskonstitusionalisme-diskoers.13 Alhoewel ek dit hier onder meer uitvoerig beskryf, kan omgewingskonstitusionalisme vir huidige doeleindes kortliks omskryf word as ’n metode om omgewingsreg en aspekte daarvan, soos volhoubare ontwikkeling, grondwetlik te verskans en terselfdertyd tot die hoër grondwetlike vlak te verhef. Der Rechtsstaat und die rule of law. 82 Verenigde Nasies Ekonomiese Kommissie vir Europa 2015. The gradual rise of environmental constitutionalism in scholarly debates suggests a deliberate, albeit (still) hesitant attempt to view anew the human rights-environment debate through a constitutional lens. Howe is selfs grondwetlik verplig om internasionale reg in ag te neem tydens interpretasie van die handves van regte, en hulle het ’n diskresie om buitelandse reg in sodanige gevalle in ag te neem.60 Hierdie benadering is deur die konstitusionelehof bevestig in S v Makwanyane met die verklaring dat “[i]nternational agreements and customary international law accordingly provide a framework within which [the Bill of Rights] can be evaluated and understood ... [and] may provide guidance as to the correct interpretation of particular provisions of [the Bill of Rights]”.61 Die mate waarin die howe daarin geslaag het om die bepalings van internasionale omgewingsreg wat te make het met volhoubare ontwikkeling in ag te neem tydens die interpretasie van grondwetlike omgewingsbelange, sal in afdeling 5 hier onder duidelik word. 2007. Baden-Baden: Nomos. 2010. Voorts rus die Grondwet, en trouens die hele land, op ’n stel nastrewenswaardige maar grondliggende waardes wat eintlik die hele samelewing behoort te deurdrenk.89 Hoewel dié waardes nie regstreeks of uitdruklik op die omgewing (soos ekologiese integriteit of ekologies volhoubare ontwikkeling) betrekking het nie, sluit hulle bybehorende waardes in, soos menswaardigheid, die bereiking van gelykheid en die uitbou van menseregte en vryhede, nierassigheid en nieseksisme en die heerskappy van die reg.90 Vanweë die onderlinge samehang van hierdie tradisionele waardes van menseregte, en/of deur hulle as nastrewenswaardige oogmerke te stel wat omgewingsbestuur moet streef om te bereik, kan nakoming daarvan moontlik ook tot omgewingsbeskerming bydra. Environment and development: friends or foes in the 21st century? LitNet Akademies, 11(2):91–115. Alle regte voorbehou | All rights reserved, LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe), Universiteitseminaar | University Seminar, Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal, Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal, Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal, http://www.ais.up.ac.za/health/blocks/HET870/Fundamentalprinciples.pdf, http://litnet.co.za/assets/pdf/joernaaluitgawe_10_1/10(1)_R_Kotze.pdf, http://www.eolss.net/Sample-Chapters/C04/E4-21-02.pdf, http://www.litnet.co.za/assets//pdf/joernaaluitgawe_11_2/11_2_Venter.pdf, http://www.ohchr.org/Documents/HRBodies/HRCouncil/RegularSession/Session22/A-HRC-22-43_en.pdf, http://www.unep.org/geo/pdfs/geo5/GEO5_report_full_en.pdf, SU language debate 2021: Inside the anxious world of the. It reflects a concern for social and developmental equity between generations, a concern that must logically be extended to equity within each generation. Konstitusionalisme bly vandag, soos in die verlede, ’n kragtige paradigma, en veral omgewingskonstitusionalisme het die potensiaal om “gewone” omgewingsreg en ‑bestuur te verbeter deur prosedurele veranderinge te fasiliteer ten einde deursigtigheid, deelname en verantwoordbaarheid te versterk en deur substantiewe beginsels en norme te verskaf wat fundamentele menseregte, konstitusionele standaarde en ander aansprake insluit, soos ons hier bo gesien het. The environment and development are thus inexorably linked.72. 2007. As a juridically elevated expression of constitutions through human rights, environmental protection therefore has the “constitutional possibility” of gradually assuming greater status within the protective realm of legal systems worldwide. 2014. In die algemeen is die oppergesag van die reg al beskryf as die glorie van die Westerse regstradisie14 en die hoeksteen van eietydse grondwetlike demokrasie.15 Daar bestaan talle verskillende vertolkings van hierdie leerstuk en daar is weinig konsensus oor wat dit presies behels. Die oppergesag van die reg stel dus ’n grondwetlikheidsmaatstaf daar waaraan ander regsvoorskrifte en optrede gemeet moet word; dit stel regstreeks ’n uitlegraamwerk vir grondwetlike bepalings daar; dit stel onregstreeks ’n uitlegraamwerk vir alle ander wette daar; en omdat dit prosedurele en substantiewe elemente bevat, het dit die potensiaal om die verbintenis tot legaliteit te versterk.32 Die oppergesag van die reg bied beskerming teen die misbruik van owerheidsgesag en arbitrêre besluitneming deur te vereis dat alle regsvoorskrifte en owerheidsoptrede rasioneel verbind word met ’n wettige owerheidsdoelwit en dit vereis van die owerheid om die individu se fundamentele regte te beskerm.33 Dit verhef die grondwetlike reg deur elkeen en alle handelinge ondergeskik te maak aan die gesag en die soewereiniteit van die grondwetlike reg, en omdat dit aan die howe ’n maatstaf en standaard vir grondwetlike uitleg stel, verhef dit die howe outomaties tot die opperbewakers van regsoewereiniteit. Constitutional comparison: Japan, Germany, Canada and South Africa as constitutional states. Deur die orde en organisasie van die staat en die politieke lewe te reël en uiteen te sit, vestig, wettig, omskryf en organiseer ’n grondwet dus die belangrikste regeringsorgane, hoe hulle saamgestel word en wat hul bevoegdhede is.29, Hierdie eerste algemene verstaan van grondwet is al beskryf as die afbakening van die konsep van grondwet in die formele/argitektoniese sin van die woord en wel in die mate dat die grondwet die staat konstitueer en reël30 (ander kommentators verkies om dit ’n beskrywende konsep van grondwette te noem).31. Alle menings hierin en moontlike foute is my eie. Anders gestel: die breër grondwetlike ideale, en die spesifieke oogmerke van menswaardigheid, gelykheid en die beskerming van menseregte, kan bereik word slegs indien ontwikkeling in die breedste sin van die woord ook maatskaplik, ekonomies en ekologies volhoubaar is. Sustainable development and transformative environmental constitutionalism. —. History for the Anthropocene. Hoewel daar ander beskrywings kan wees, is die een wat hier bo aangebied is,95 nuttig om saam te vat in wat J.B. Rhul as die drie basiese funksies van omgewingskonstitusionalisme beskou, naamlik: (a) ’n grondwet verskaf die handves vir die fundamentele modusse van regeringswerking, met inbegrip van die omsit van omgewingsbeleid in afdwingbare omgewingsreg deur ’n konstitutiewe raamwerk vir regering (formele aspek); (b) ’n grondwet kan dien as die bewaker van en verwysingspunt vir omgewingsmenseregte (substantiewe aspek); en (c) ’n grondwet bied ’n geleentheid om maatskaplike verbonde, simbole en strewes betreffende die omgewing te gedenk wat ten doel het om ’n blywende uitwerking op maatskaplike norme te hê (substantiewe aspek).96. Southern California Law Review, 74:1307–52. Hierdie “integrasie”-vereiste is verpligtend van aard en die wesenlikheid daarvan is onmiskenbaar.82 Desondanks is daar in enige volhoubaarheidsevaluering deur owerhede of die howe niks absoluuts nie, en daar kan ook nie wees nie.